Fotografie opwinding

Fotografie opwinding

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

“Emosies” as tema, ‘n voorbeeld deur Jane Bailey

Gansbaai Fotografieklub bly steeds ‘n informele en gesellige klub waar die kundiges onder die lede hulle kennis as ‘n gratis leerskool aan lede bied. Daarom is dit slegs opbouende kommentaar ter verbetering wat deur die “beoordelaars” gelewer word.           
                                         
Die vorige byeenkoms se tema was “Oop”, aangesien ‘n spreker nie gekry kon word nie. Marc du Plesis het die foto’s vir bespreking hanteer. Vrae is weer eens geduldig beantwoord en vele wenke ter verbetering is uitgedeel. ‘n Wenk deur klublid Roelof Diener was om van dieselfde voorwerp of toneel minstens 2-3 foto’s te neem, maar telkens met ander verstellings op die kamera. “Persoonlik beskou ek dit as ‘n goeie leerproses,” het hy gesê. Tydens die laaste byeenkoms is “Emosies” as tema gebruik, wat eweneens uitstekende foto’s tot gevolg gehad het en wat deur Clive en Jane Bailey “beoordeel” is.   Die besprekings van die foto’s met verwysing na kamera-verstellings en dies meer, was weer eens baie leersaam en klublede het lustig aan die besprekings deelgeneem. Die klub se jaarlikse Gemeenskapsprojek bestaan vanjaar uit foto’s wat van Herberg-aan-See se inwoners geneem gaan word, wat dan as geskenke aan hulle oorhandig gaan word.

Klublede vergader op Saterdag, 2 November om 09:00 by die Tehuis, met die fotosessies wat om 10:00 sal begin, met “Kersfees” as tema. Die tema vir foto’s vir 18 November is “Energie”.

Vir algemene klubnavrae kan Christo Wessels by 082-920-9738 of Linda Kloppers by 082-550-7313 geskakel word. 

Hardus Botha


Die “Oop”-tema, ‘n voorbeeld deur Christo Wessels

Fotografie opwinding

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles