Gansbaai Posduifklub

Gansbaai Posduifklub

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

So het ons aan die einde van ons vliegseisoen gekom. Dit was een van die moeilikste jare vir duiwe vlieg as gevolg van die sterk noord-weste winde wat ons die hele seisoen beleef het, maar ons het vasgebyt en elke Saterdag gewag vir ons duifies om huis toe te kom.

Daar was twee verskillende afdelings elke Saterdag gevlieg, die jaar oud (JO) duifies en die OPE, enige ouderdom duif kan aan ope deelneem. 

J.O KAMPIOEN

1ste         Louis & Johannes

2de         H Hitge

3de         Jurie Swart

4de         Japie Swart

5de         Danie Smith 

OPE KAMPIOEN

1ste         Louis & Johannes

2de         Corinne & Janine

3de         Jurie Swart

4de         H Hitge

5de         Japie Swart

KLUB KAMPIOEN 2013 is die gesamentlike punte van JO en OPE

1ste         Louis & Johannes

2de         Jurie Swart

3de         H Hitge 

Baie geluk aan jul manne. Ek wens al die lede van die duiweklub en die publiek wat altyd so belangstel in ons uitslae 'n Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwe Jaar toe. Graag wil ons klub Laerskool Gansbaai bedank vir die gebruik van hul geriewe by die skool. Aan ons voorsitter, Wally, dankie vir al die leiding wat jy gegee het onder moeilike omstandighede weens siekte. Ons wens vir jou en jou familie 'n Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwe Jaar toe.

 Modderrivier en Bloemhof

Die duiwe is Vrydag om 6uur die oggend op Bloemhof gelos en oor 'n afstand van 971km volgens GPS gemeet. Saterdag is die volgende span duiwe op Modderrivier gelos oor 'n  afstand van 790km volgens GPS gemeet. Uitslae is soos vlg: 

Bloemhof OPE

Louis & Johannes 1ste, 2de, 3de, 5de, 10de

H Hitge 4de, 12de, 13de

Jurie Swart  6de, 7de, 8ste

Corinne & Janine 9de 

Modderrivier OPE

Corinne & Janine 1ste, 5de, 6de

Louis & Johannes 2de, 7de, 9de

Jurie Swart 3de, 4de

H Hitge  8ste 

Groete Corinne 

Gansbaai Posduifklub

Corinne

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles