Jukskeinuus

Jukskeinuus

Gansbaai Courant

Die Jukskei seisoen het weer geopen en Gansbaai Klub kon weer 2 spanne inskryf. Opening was die 12de Okt op Wellington en ons A span het weggeloop met die goue medalje. Saterdag 19 Okt het ons teen Hermanus gespeel en daar het ons A span weer met hulle en Kleinmond afgereken. Die B span het 1 gewen en 2 net, net verloor. Baie geluk aan albei spanne. Saterdag die 26ste is ons Kerk Jukskei dag waar die volgende spanne op 'n vriendskaplike vlak teen mekaar te staan kom. Pearly Beach, Franskraal, Kleinbaai, Gansbaai & De Kelders.

Kom geniet die middag saam met ons. Jukskei groete

Toeks Moore, 082 584 3339, 028 388 0224

Jukskeinuus

Toeks Moore

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More