Marco, Thembasile, Eltino en Themba
Saterdag 12 Oktober was die jaarlikse “Gun Run” wedloop in Kaapstad gehou. Vier van Academia se landloopatlete het die wedloop voltooi en medaljes vir hul deelname ontvang. Die atlete was die broers Themba en Thembasile Mangali, Marco Maarman en Eltino Cupido.
Liezel Mostert