Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Verjaarsdae:  WJ de Villiers 1ste, Ina Strydom 4, W Lombard 5.  Ons wens julle ‘n pragtige jaar toe.  Veels geluk aan Andre & Anita Lourens met jul huweliksherdenking op die 6de – mag daar nog vele wees.

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Charlie Bent 38, John Thompson 38, Steve Muller 37, Johan Kruger 37, Dawie Viljoen 37, Joe Cesare 37, Solly Wessels 35, Dawie Viljoen 35, El Matthee 33, Bobby Brandt 33.  Naaste aan die penne was Charlie Bent op no 2&11 en 8&17, Solly Wessels was die naaste op no 15.  Spog Twee’s word aangeteken deur Charlie Bent 8, Steve Muller 11.

Vrydag se 9-putjie kompetisie (borg: OK Foods) is gewen deur Solly Wessels met 22 punte, gevolg deur Charlie Bent 20.  Die ledetrekking was nie gewen nie en word oorgedra na volgende week.  Die aand is afgesluit met ‘n heerlike braai. 

Die lede bedank Daniel vd Merwe en Jakkie Beukes vir die braai en Awie en Ria vir die broodtafel, en Stella vir die slaai.

Saterdag se kompetisie was ‘n Enkel Stableford en was geborg deur Davin & Kie.  Die komitee en lede bedank Marlene Davin wat die borgdag gereël het en vir die pragtige pryse.

Die uitslag van die kompetisie was soos volg:  George Hunt 46 (regs), Sextus Neethling 43, Dawie Viljoen 42, Francis McIntosh 40, Dawie Rossouw 39, Rob Jerrard 39, Solly Wessels 39, Jakkie Beukes 39, Rob Jerrard 39, Leon Hattingh 38, Daniel vd Merwe 38 (72 bruto).  Naaste aan die penne was Senekal Dreyer op no 2&11, Johan Coetzee op no 8&17 en Wilmeen Harris op no 15 (borg: SuperSpar/Tops).  Spog Twee’s word aangeteken deur Johan Coetzee (8&15), Sextus Neethling (15), Neil Harrison (2), John Thompson (11) en Senekal Dreyer (11).

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n 4BBB Stableford.

Klub/Club:  028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos

Gansbaai Gholfnuus

Johan Coetzee

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles