Gansbaai Gholfnuus

Woensdag 6 Nov: Die kompetisie is gewen deur D van der Merwe met 40 punte (bruto 72)

2. S Muller 38
3. S Neethling 37
4. J Kruger 36
5. R Woods 35

Spog twee's J Nel (17), J Cesare (15) en 'n arend J Kruger (6). Naaste aan die penne Daan Victor, Sextus Neethling en Daniel van die Merwe.

Vrydag 8 Nov (9 putjies)

1. A Roos 24 pte
2. V Hunt 23
3. J Stander 19
4. G Hunt 19
5. S Wessels 18

Saterdag 09 Nov (Enkel Houespel)

1. El Matthee 66 netto
2. Charlie Bent 68 netto (bruto 74)
3. George Hunt 68
4. Jac Nell 68
5. J Coetzee 70
6. Jan le Roux 70

Spog twee's George Hunt (nogal 2…mooi). Naaste aan penne was EL Matthee, Charlie Bent en George Hunt.

Die komitee wens Paul Dippenaar sterkte toe. Ons verneem dat hy in die hospitaal was maar dat die gholfbaan se aantrekkingskrag weer eens bo uitgekom het.

Klub/Club:  028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos