Kersliggies is op pad

Kersliggies is op pad

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die jaarlikse aanskakeling van Gansbaai en omgewing se Kersliggies is op hande. Daar word reeds hard deur Gansbaai Munisipaliteit gewerk om seker te maak al die liggies en pragtige voorstellinge met behulp van liggies wat jaarliks die dorp versier, sal vir die groot aand gereed wees.

Die besonderse aand gaan jaarliks met groot opgewondenheid gepaard en wanneer die applous direk ná die aanskakeling bedaar het, word daar geselling deur al drie gemeenskappe saamgekuier.

Vanjaar val die aanskakeling van die liggies saam met die jaarlikse Fees van die Ganse wat die volgende dag in die middedorp in die vorm van ‘n Straatfees sal plaasvind. Enkele plaaslike kunstenaars se optredes vir Vrydagaand is deur die Feeskomitee gereël en daar sal heerlik saamgesing kan word, met etlike stalletjies wat beskikbaar sal wees. ‘n Tweede hoogtepunt van die aand sal die kroning van Mej Fees van die Ganse wees, wat nie misgeloop mag word nie. Die belangrike datums is Vrydag, 6 Desember vir die aanskakeling van die Kersliggies en die Fees van die Ganse op Saterdag, 7 Desember.
Navrae kan aan Glenda Kitley by 072-291-5564 gerig word. 

Hardus Botha

Kersliggies is op pad

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles