Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

Hier’s Rob, Daniël, Bev, Jakkie, Charlie, George en Leon.

Die wennner Jacques Nell asook S Neethling en S Donnelly was reeds weg toe die foto geneem is.

WOENSDAG SLOEGTERS (20 Nov)

Die tellings was baie goed.
1. D Momberg (38)
2. D Roussouwt (34)
3. B Swart  (34)
4. J Kruger  (34)
5. A Roos  (33)

Dit lyk nou of die kaptein die kuns om spog twees aan te teken bemeester. Geluk Bev nogal twee hierdie week.

Naaste aan die penne B Swart, J  Kruger en S Neethling


VRYDAG (9 putjies) (22 Nov)

Wat ‘n wonderlike kompetisie was dit nie.!!! Baie dankie aan OK FOODS  wat nie net die pryse geborg het nie maar  ook gesorg het vir ‘n heerlike worsrol na die kompetisie. As ons nie gekeer het nie sou party mense selfs drie wou verslind.

Soos die  punte aandui was dit enige ou se dag.  Geluk aan die volgende manne:
J Nell (21), D vd Merwe (20), B Swart (20), C Bent (20), S Donnelly (20), R Jerrard (20), G Hunt (20), S Neethling (19),   J Beukes (19) en L Hattingh (19).

SATERDAG (23 Nov) Enkel Stableford

Dawie Viljoen (40)
John Thompson (38)
Daniël vd Merwe (38) met ‘n wonderlikebruto van 73 – mooi so!
Bobby Brandt  (37)
Naasteaan die penne was: Daniël vd Merwe op 2/11, Ds Dirk v Dyk op 8/17 en Francis McIntosh op 15.
Spog 2’s – Christo Spanellis op 8, Steve Muller op 11, DaniëlvdMerwe op 2 en 10 en Francis McIntosh op 15 – Baie geluk julle!

Norman Fisher we think of you with all your troubles and you are in our prayers

Klub/Club: 028 384 1441 : Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/ Enquiries: 082 878 0534


SIEN OOK DIE ADVERTENSIE VAN KOMPETISIES  WAT GEDURENDE DIE FEESGETY AANGEBIED WORD

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Wake Up and Build It

Wake Up and Build It

Stop dreaming. Wake up and Build it.

Gansbaai Build It
BREAKING NEWS

BREAKING NEWS

The Art of Creativity Studio is now ONLINE.

Marine Dynamics Receives Award at World Travel Market in London

Marine Dynamics Receives Award at World Travel Market in London

South Africa and Gansbaai remained in the spotlight at the World Travel Market London 2017.

November colour is green - #GansbaaiInColour

November colour is green - #GansbaaiInColour

Share your moment and win #GansbaaiInColour.

Bou aan vrede en versoening

Bou aan vrede en versoening

Almal is moeg vir geweld in ons land. Bid vir vrede

NG Kerk Gansbaai
Earning our colours, a quick guide to our age

Earning our colours, a quick guide to our age

This is a quick guide to assist you with African penguin age identification tips.

See All Articles