Lappieklas afsluiting

Lappieklas afsluiting

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Wat ‘n voorreg was dit nie om vir die laaste keer te vergader nie. Wat egter die geleentheid so spesiaal gemaak het, was die feit dat ds Dennis Naidoo vir ons die boodskap by hierdie laaste bymekaarkoms gebring het. Sy boodskap het gehandel oor waardig oud word en dit was vir ons almal ‘n goedvoel boodskap. Dis veral hier teen die einde van die jaar as mens so moeg en afgemat voel, dat so ‘n wonderlike boodskap jou weer laat besef dat Jesus almal lief het en dat ons almal vol genade leef. Dit was ‘n inspirerende boodskap wat ons almal met ons kan saamdra tot volgende jaar wanneer ons weer die nuwe jaar moet aanpak. Bo en behalwe dit is ons ook op sy eie spesiale breyani getrakteer.

Dit was heerlik en ons almal het heerlik daaraan gesmul. Amper het ons vergeet om plek te laat vir Izette se heerlike koekstruif. Ons klassie bestaan al amper 20 jaar en ons mag enige handwerk doen of sommer net gesels en ons bedank die Lede in Christus Kerk en Pastoor Hamman en sy vrou vir die gebruik van hulle kerk vir ons klassie. Ons bedank ook Marina Bruwer en Marie-Anna van der Merwe vir hulle leiding en boodskappies deur die jaar.

Mari Botha

Lappieklas afsluiting

Mari Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles