WOENSDAG SLOEGTERS (27 NOV)
Die tellings was baie goed.
1. Bev Swart (42)
2. J Pieterse (41)
3. J Nell (41)
4. S Neethling (39)
5. B Brandt (37)
6. R Woods (37)
7. S Wessels (36)
8. L Hattingh (36)
SPOG TWEE’S
John Thompson, Johan Pieterse en Rob Jerrard het almal een aangeteken. Naaste aan die penne: Johan Pieterse (2&11) Christo Spanellis (8&17) en Steve Donnelly (15).
VRYDAG (9 putjies) ( 29 NOV)
Ek dink ons kroegmanne se baie oefen op die baan werp vrugte af. Baie geluk Leon Hattingh met jou 25 punte. Johan Kruger en Jakkie Beukes was onderskeidelik tweede en derde met 20 en 19 punte.
SATERDAG (ENKEL S/FORD)
Weer eens hierdie baan vra : HAAL UIT EN WYS!!!!!.
1. Solly Wessels (40)
2. Andre Roos (40)
3. Bev Swart (39)
4. Jac Nell (38)
5. Bobby Brandt (37)
Navrae: Gansbaai Gholfklub
028 384 1441 Andre of Leon