‘n Deel van Gansbaai Ministers Fraternal se lede tydens hulle jaarafsluitingsfunksie, met die sekretaris, past Beryll Coetzer 4de van links en die voorsitter, ds Dennis Naidoo langs haar
“Dit is vir my as voorsitter ‘n riem onder die hart om aan die pragtige samewerking gedurende 2013 terug te dink,” het ds Dennis Naidoo, voorsitter van Gansbaai Ministers Fraternal tydens hulle jaarafsluitingsfunksie gesê. “Ons visie was en is steeds om al die Kerkleiers vanuit al drie Gansbaai se gemeenskappe saam te roep as ‘n eenheid om saam met ons Gemeenskapleiers ‘n verskil in Gansbaai te maak deur die opheffing van alle gemeenskappe.” Hy sê hulle het na al die onderskeie Kerke uitgereik en die kerkleiers probeer motiveer om hande te vat en saam te werk.
“Ek kan met blydskap in my hart sê dat verskeie kerkleiers by verskillende projekte in 2013 betrokke was. Daarom my opregte dank en waardering aan elkeen van u en ek vertrou dat nog meer kerke in 2014 sal saamwerk, want eendrag maak mag.” Daarna het die onderskeie kerkleiers ontspan en gesellig met smaaklike eetgoed verkeer, in afwagting vir die Nuwe Jaar wanneer hierdie pragtige inisiatief hopelik nog verder sal uitbrei.
Navrae rakende Gansbaai Ministers Fraternal, kan aan ds Naidoo by 028-384-1720 of 083-228-6815 gerig word, of stuur 'n e-pos aan hom by dnaidoo2@telkomsa.net.
Hardus Botha
Fraternal tevrede
12 December 2013Share This Post
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK
For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom
Being comfortable with myself sets me free.
Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success
GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE!
Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property
Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.
R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders
Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.
October’s Latest Women’s Fashion Arrivals
New month, new pieces at Komtessa Boutique.











