Vriende van Afrikaans by Gansies

Vriende van Afrikaans by Gansies

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Vlnr is Jessica Geldenhuys, Chareldine van der Merwe, Amanda de Stadler, Hannes Mentz en Lanita Marais tydens die oorhandiging van ‘n trommel met boeke deur Vriende van Afrikaans

Drie kleuterskole het onlangs elk ‘n boektrommel ontvang wat deur Vriende van Afrikaans geborg is. “Hannes Mentz van Franskraal is ‘n lid van Vriende van Afrikaans. Hy sê lede word versoek om kleuterskole in dorpe te identifiseer aan wie Afrikaanse kinderboeke dan geskenk kan word,” vertel Lanita Marais van De Kleine Gansies.

Die ander twee kleuterskole wat boektrommels ontvang het, is Cool Kids Kleuterskool en Flower Valley Early Learning Centre. Amanda de Stadler van Vriende van Afrikaans en ook redakteur van Doendinge vir Afrikaans, het saam met Chareldine van der Merwe van die Kaap af gekom om die oorhandigings waar te neem, met Hannes wat ook teenwoordig was. Voorskoolse lees- en storieboeke, asook plakkate, is in die boektrommels wat deur die kleuterskole benut kan word. Amanda se afskeidsboodskap aan Lanita was: “Dit sal gaaf wees as julle so een maal per jaar laat weet hoe die boeke benut is en onthou om elke dag ‘n storie daaruit aan die kleuters voor te lees!”                                                    
            
Hardus Botha

Vriende van Afrikaans by Gansies

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles