Kwilt vir Yolanda

Kwilt vir Yolanda

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Links en regs houvas Anita Huysamen en Sonja Rodgers die kwilt wat gewen is, met voor links Yolanda Rodgers, met die wenner, Irene van Blerk langs haar

‘n Pragtige kwilt is deur Anita Huysamen gemaak wat deur haar geskenk is om ten bate van Yolande Rodgers se Trustfonds uitgeloot te word. Die gelukkige wenner daarvan, Irene van Blerk van Danger Point, het dit in Vee’s Video in Hoofstraat in ontvangs geneem. Yolanda Rodgers het ‘n jaar gelede ‘n dubbele heupvervanging ondergaan nadat sy met rumatologiese artritis gediagnoseer is. “Al die kraakbene is daardeur vernietig en sy moes met ‘n rolstoel en krukke oor die weg kom,” vertel haar ma, Sonia Rodgers. “Die operasie was ‘n 100% sukses en sy kon ses weke na die operasie reeds sonder enige hulp loop en ‘n motor bestuur.”

Yolanda is tans redelik pynvry, maar bly onder behandeling deur Tygerberg Hospitaal.
Sonja sê sy is ook in ‘n internasionale navorsingsprogram vir artritis, onder leiding van prof Rheuter van Stellenbosch, opgeneem. “Yolanda en ons as familie sê baie dankie vir al die ondersteuning, fondsinsamelingsprojekte en gebede deur almal. Baie dankie ook aan die anonieme donateur wat, toe die krisis op sy hoogste was, binne ‘n oogwink R35,000 in haar Trustrekening inbetaal het. Vir ons was dit ‘n ware wonderwerk. Baie dankie aan die hele gemeenskap - sonder julle ondersteuning sou dit alles nooit moontlik kon wees nie.”

Hardus Botha

Kwilt vir Yolanda

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles