Fynbosskou se skildery gewen

Fynbosskou se skildery gewen

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Vlnr is Glenda Kitley, Ockie Viljoen met Micheala Lombaard in sy arms, saam met Anita Botha tydens die oorhandiging van die skildery, met die wenner, Jackie Lombaard op die inlasfoto

Dit is jaarliks die gebruik dat ‘n skildery tydens die verruklike Winter Fynbosskou uitgestal word. Besoekers aan die Winter Fynbosskou moet dan op ‘n gepaste naam daarvoor besluit en hulle besonderhede op ‘n lys aanbring. Na verloop van tyd werk ‘n komitee deur die hordes van inskrywings om op die beste en mees gepaste naam vir die skildery te besluit. Vanjaar se wenner is onlangs bekendgemaak - Jackie Lombaard van Gansbaai en haar gepaste naam vir die skildery, in twee dele, is: “Little piece of Heaven”. Jackie kon ongelukkig nie met die oorhandiging teenwoordig wees nie en het haar dogtertjie, Micheala (3) saam met dié se oupa, Ockie Viljoen gestuur om die skildery namens haar in ontvangs te neem. Anita Botha, sameroeper van 2013 se Winter Fynbosspan en Glenda Kitley, bestuurder van Gansbaai Toerisme Buro, het die oorhandiging waargeneem.

Vanjaar se skildery is deur Joanie Meiring, self ‘n uitstaande kunstenaar, vir die Fynbosspan gereël en die skilder daarvan is Bella van der Westhuizen van Pearly Beach.

Hardus Botha

Fynbosskou se skildery gewen

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles