Gansbaai Gholfklub 2013 Bekerwenners

Enkelkampioen Bertie Laubscher saam met Bev Swart. Middel: Parekampioene: Royce Woods en Solly Wessels (beide ook American Scramblekampioene). Wessels is ook die Sloegterskampioen. Regs: Sextus Neethling (links), Leon Hattingh (regs) saam met Jannie Brandt.