Hulle het met The White Shark gaan shark cage diving doen en was gelukkig genoeg om 9 haaie rondom die hok te hê. Die sig was uitstekend – 6m, en die water nogals koelerig – sowat 10gradeC. Die hele span van White Shark Diving Company is uitgenooi na hulle konsert by die Grand West en het dit baie geniet.
Zander Vosloo (11 jaar, voor-heen van Gansbaai, nou Paarl) staan by Mike Kroeger, die basghitaar-speler van die orkes.