Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

Woensdag

Pragtige veld van 31 spelers.  Die kompetisie (enkel Stableford ) is gewen deur Daan Victor met 'n kolossale 44 punte.

Hy is gevolg deur Steve Muller (39) George Hunt (38) En Daniel van der Merwe (35).
Geluk aan Daniel Van der Merwe met sy Arend op no. 1.  Naaste aan Penne was Charlie Bent (2&11) en Tony Sauter (8 & 17).

Vrydag nege-putjie Kompetisie

Gewen deur  C Bent (19) en gevolg deur T Sauter (18), D van der Merwe (18), F van Eeden (18), A Roos (17) en A Coetzee (17).

SATERDAG GANSBAAI CLASSIC 21 DESEMBER

Die Jaarlikse kompetisie was weer eens 'n groot sukses. Die verskil van vanjaar se Classic was dat al die pryse en onkostes deur van ons eie lede gedra is. Die natgat was geborg deur Bev Swart en Steve Muller. Sanlam (Louis Van der Vyver) het ook baie bygedra. Dankie ook aan JJ Plumbing vir hulle bydrae.

Daar was ook 'n broodtafel soos net Ria en Awie  dit kan voorberei.

Die eerste drie plekke is deur M Tobias (43), J Nell (43) en Rob Jerrard (42) ingeneem.
Pryse is aan 23 spelers gegee. 

Naaste aan die penne was: Bobby Brandt, Daniel van der Merwe, Tony Sauter  en die langste put,  S Wessels.

Jannie Brandt
Navrae: Gansbaai Gholfklub, 028 384 1441    Andre of Leon

Rob Jerrard, M Tobias en J Nell

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Fynbos on horseback

Fynbos on horseback

At Grootbos, horse-riding is one of the many activities included in your stay...

Hoekom jy versigtig moet wees vir swart drop!

Hoekom jy versigtig moet wees vir swart drop!

Swart drop kan hartarritmie en hoë bloeddruk versorsaak.

Gansbaai Pharmacy
Do you have painful joints?

Do you have painful joints?

Arthritis is an inflammation of the joints.

Gansbaai Pharmacy
Is jy verslaaf aan jou slimfoon?

Is jy verslaaf aan jou slimfoon?

So wonderlik soos wat slimfone ook al mag wees, ’n mens kan verslaaf raak aan hierdie toestelle.

Gansbaai Pharmacy
Joke of the month

Joke of the month

A mechanic was removing a cylinder head from the motor of a Harley motorcycle when he spotted a well-known heart surgeon...

Gansbaai Pharmacy
Pasop vir kieme in die water

Pasop vir kieme in die water

Jy moet sekere voorsorgmaatreëls tref om die bakterieë en parasiete te vermy.

Gansbaai Pharmacy
See All Articles