Uilkraal se Stranddiensspan

Uilkraal se Stranddiensspan

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Uilkraal se op-en-wakker Stranddiensspan

“Uilkraal se Stranddienste is reeds langer as 50 jaar aan die gang. Elke jaar stuur die VSCV ‘n groep studente na verskillende oorde regoor die land, wat dan kamp opslaan en vakansiegangers bedien - nie net om vir pret en ontspanning te sorg nie, maar veral om die Evangelie van Jesus Christus te verkondig,” vertel die Stranddiensleier, Günther Hüsselmann.

Die studente in hul gekleurde hempies, met ‘n VSCV-embleem en ‘n teksvers daarop gedruk, is jaarliks vir 3 weke ‘n algemene gesig in Uilenkraalsmond Vakansie-oord. Hulle ontvang geen vergoeding nie en samel gedurende die jaar geld in vir hulle uitgawes. Hulle program fokus op klein babatjies, laerskoolleerders, tieners en volwassenes. Die program behels onder andere gereelde Poppekas-vertonings soggens, middag-aktiwiteite op die strand soos Waterkaskenades, boeresport, ‘n Sandkasteel Kompetisie, vlugbal (volleyball) en veel meer.

Aandprogramme bestaan uit gaskunstenaars, “Worship bands”, optredes van die Stranddiens span, ‘n Talent-kompetisie en ander aktiwiteite, ingesluit ‘n Koffoekroeg. “Groter” programme soos ‘n Potjiekoskompetisie, die aanwys van ‘n Mnr en Mej Uilkraal, Vlugbal Kompetisie en ‘n Touch Rugby Kompetisie het al ‘kultuur’ by Uilkraal geword,” sê Günther. “Ons sien daarna uit om volgende jaar weer hier te kom dien en om alles net na die volgende vlak te neem.”                                     

Hardus Botha

Mej Uilkraal Snr (middel) en haar twee Prinsesse

Mnr Uilkraal Snr (middel) en sy twee Prinse

Uilkraal se Stranddiensspan

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles