Golfuitslae 24 Des 2013

Golfuitslae 24 Des 2013

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

GOLFUITSLAE 24 DES 2013

Die dag staanbekend as die  INTERDORP-KOMPETISIE of soos almal dit nou al noem Die SEXTUSDAG.

Dit word nou al vir die afgelope 10 jaar gereël en deur Sextus Neethling geborg. Hierdie jaar is hy bygestaan deur J Nell. Die dag was weer eens ‘n reuse sukses en daar was pryse vir byna almal.

Borg van die Sextusdag: (links) Sextus Neethling en wenner Toni Sauter

Die dag is gewen deur Toni Sauter met 43 punte (een van ons oorseselede), gevolg deur Bobby Brandt (39), Clive Bailey (39), Jannie Brandt (38), J Bothma (Jnr)(38), A Blaauw (38) en Louis van der Vyver (38).

Die interdorp kompetisie is deur die gedugte span van Pearly Beach gewen met De Kelders tweede en Kleinbaai derde.

26 Desember Superspar Borgdag

‘n Mens sou dink dat dit die besigste tye vir ‘n instansie soos die Superspar moet en sal wees, maar hierdie besigheid het weer eens bewys dat dit vir sy kliënte omgee en veral ‘n bydrae tot sport wil lewer. Baie dankie aan die Superspar vir die groot Borgdag, ons kan die eienaar en sy personeel verseker dat dit opreg deur al die gholfers waardeer word.

Die wenners is (foto onder) vlnr D van den Merwe en J Beukes 50pte. Dit wil gedoen wees.

Tweede: EL Matthee en S Neethling (47).

Derde: M Mostert en F Conradie (45).

Vierde: J Esterhuizen en J Wentworth (44). Vyfde: M Louw en L van den Vyver  (44).  Baie dankie aan Eric Claxton wat die nat gat hanteer het.

Hierdie versnappering is deur ook deur Superspar geborg.

28 Desember - SAKEKAMER  GHOLFDAG

Die grootste gholfdag van die jaar verseker. Met 92 spelers in die veld was dit voorwaar ‘n dag wat nie net krioel het met spelers nie, maar die kombuis met Toekie in beheer moes rondstaan om almal van ontbyt te verseker. Die organisasie van die Sakekamer was puik en al die gholfers was dit eens dat so ‘n dag vir Gansbaai baie vir die gemeenskap beteken het. Met die toekenning van die pryse was dit ook ‘n eerste keer dat so ‘n groot eersteprys toegeken is.

Hier moet spesiaal melding gemaak word van ERS SOLAR GEYSERS (eienaar Mnr Freddie Engelbrecht) wat die eersteprys van R5000 geborg het. Dit was die gelukkige dag vir Johan Mostert en Bobby Brandt met 52 punte om hierdie prys los te slaan.

Tweede was George Hunt en Jacques Nell wat ook 52 punte gehad het.

Hulle is gevolg deur die volgende pare: Daniel van der Merwe en Jakkie Beukes (51), die twee Saaimans met 50 punte, Steve Muller en Bev Swart (49), Charlie Bent en Johan Kruger (48), Stefan van Rooyen en Harno van der Merwe (48) en A Smit en N Terblanche (48). BAIE GELUK AAN RENE BEUKES VAN DIE SAKEKAMER OP WIE SE SKOUERS HIERDIE DAG SE ORGANISASIE BERUS HET. Dit was ‘n baie geslaagde  dag.

 Jannie Brandt, Navrae: Gansbaai Gholfklub

028 384 1441    Andre of Leon

Golfuitslae 24 Des 2013

Jannie Brandt

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles