Kayla-Anne (regs), dogter van Piet & Hayley Jordaan het haar matriekjaar op 'n hoë noot afgesluit. Sy het 'n gemiddeld van 85.3% behaal met onderskeidingsA in Wiskunde, Lewenswetenskappe, Verbruikerstudies, Lewensoriëntering, Engels Eerste Addisionele Taal & Afrikaans Huistaal. Kayla-Anne, 'n leerder van Hermanus Hoërskool, is aanvaar om BSc Voedselwetenskap op Stellenbosch Universiteit te studeer.