Dankbare Silwerjare

Dankbare Silwerjare

Gansbaai Courant

“Ek is baie dankbaar teenoor al die wonderlike ondersteuning wat ons gedurende 2013 ontvang het,” sê ‘n opgewonde Jacoba Europa, Bestuurder van Silwerjare Dienssentrum en die Oak Grove Nasorgsentrum in Blompark. Sy bedank graag alle individue en organisasies wat betrokke was by donasies, geskenke, besoeke, drukkies aan die bejaardes en veel meer.

Enkele uitsonderings (alfabeties) vir ‘n spesiale dankie, is: Anonieme Kerke (2) in Blompark, Gansbaai Courant, Gansbaai Maatskaplike Dienste, Gansbaai Marine, Gansbaai Munisipale Administrasie, Gansbaai OK Foods, Gansbaai Primêr, Gansbaai Superspar, Gansbaai Toerisme en Mej Fees van die Ganse (Elzaan van Lill), Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes, Jack en Anita Doyle van England, Lekkerbek, Liefie Oosthuizen, Shoprite Checkers, Steve en Margi Muller.

“Dan ook ‘n spesiale dankie aan Magrieta Adams en Moira Opperman wat gereeld hulle voertuie tot my beskikking stel, asook aan my personeellede vir hulle harde werk en geduld met my,” sê Jacoba. “Ek vertrou almal het ‘n Geseënde Kersgety ervaar en wens alle ondersteuners en gemeenskapslede ‘n Voorspoedige Nuwe Jaar toe!”     
    
Hardus Botha

Dankbare Silwerjare

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

The Erica Irregularis

The Erica Irregularis

Located near the southern tip of South Africa, the Cape Floral Kingdom is the most diverse floral kingdom in the world...

Gansbaai Build it Netball Day

Gansbaai Build it Netball Day

Gansbaai Build It will be hosting their first ever Netball Day

Gansbaai Build It
Recipe: Strawberry Cheesecake

Recipe: Strawberry Cheesecake

Make this easy no-bake Strawberry Cheesecake today and find your new favourite treat!

OK Foods Gansbaai
Daily Blog 17 July 2018

Daily Blog 17 July 2018

This is what dreams are made of!

Bucket list stuff!

Bucket list stuff!

Our popular Premium Beach Trail is suitable for all ages and for riders with all levels of experience...

Nutec House

Nutec House

Nutec House proposal done for a client. 

Design Co-operative
See All Articles
Insufficient parameters to getPerm()
/usr/www/users/gansbhvefs/coreframework/api/permissions/perms.php (356)