Driespeltoernooi

Driespeltoernooi

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

In rolbalkringe is daar ‘n gesegde dat dit nooit op die rolbalperk reën nie.  Wel op 7 Januarie 2014 toe ‘n geslote gemengde driespeltoernooi aangebied is, moes die verbeelding taamlik gerek word om aan hierdie geloof gestand te doen, want die dag het reënerig begin toe spel begin et.  Die spelers het egter vasgebyt en reën klere van alle kleure is ingespan om die lywe droog te hou.  Dit het nogal ‘n kleurvolle prentjie geskep.
Omstandighede was aanvanklik moeilik, maar gaandeweg het dit beter gegaan.  Teen die middag het die reën weggebly en kon die toernooi voltooi word, al was dit nodig om die getal skofte per wedstryd te verminder.

Uiteindelik was dit die span van Tommie van Niekerk, Jane de Villiers en Chris Malec wat die omstandighede die beste baasgeraak  en gewen het.  Tweede was Hettie Lass, Pieter Conradie en Marie Pretorius en in die derde plek Piet du Toit,

Dit het gereën, maar dit is alweer vergete.
Pieter Conradie


Vlnr:  Chris Malec, Tommie van Niekerk, Jane de Villiers, Ivan Giles (President)

Driespeltoernooi

Pieter Conradie

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles