Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Baie geluk aan die volgende persone wat almal in Januarie verjaar:

T Dry en D Rossouw (8e), D vd Merwe (10e), B Olivier (14e), J Botha en A Roos (21e), P Lombaard (23e), S Swart (25e) en J Spandiel (30e).

Tydens die fees-tydperk het baie besoekers op die baan gespeel en almal was vol lof oor die toestand van die baan en veral die setperke. Baie dankie aan Joe Cesare en span: Sid, Cobus, Pascal en Welcome. Goeie werk kêrels, ons waardeer dit baie!

Uitslae: Weens die reën op 8 Januarie het die eerste Sloegters kompetisie op Donderdag 9 Januarie plaasgevind. Gemeet aan die tellings was die manne ernstig gewees.

Jan le Roux met 42 punte het gewen, gevolg deur George Hunt (38), Piet du Toit (37), Frikkie van Eeden en Daan Victor (36) en Bobby Brandt (35). Mooi so manne!

Vrydag 10 Januarie se Hoender kompetisie is gewen deur Nico Latsky met 22 punte, gevolg deur Jacques Nell, Solly Wessels en Sextus Neethling (20), Jannie Brandt en Andre Coetzee (18). Baie geluk!

Saterdag 11 Januarie se kompetisie is gewen deur Paul Dippenaar met 45 punte, gevolg deur Andre Roos (40), John Thompson en El Matthee (38), Jan le Roux en Jacques Nell (37), Dawie Viljoen, Solly Wessels en Rob Jerrard (36) en Dawie Rossouw (35). Baie geluk.

Saterdag 18 Januarie vind die eerste geborge dag van 2014 plaas. Koos Myburgh het bevestig dat die BAKGAT BRANDEWYN PARADYSFONTEIN kompetisie weereens sal plaasvind – Baie dankie Koos. Dit is ‘n Enkel Stableford formaat – skryf vroegtydig in by die gholf klub en kom speel gerus saam, daar gaan weer eens baie goeie pryse wees!

 Jannie Brandt, Navrae: Gansbaai Gholfklub

028 384 1441    Andre of Leon

Gansbaai Gholfnuus

Jannie Brandt

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles