Mooi kabeljou vir Wikkie

Mooi kabeljou vir Wikkie

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Wikkie van Dyk staan hier by sy trotse vangstes vir die dag, insluitend ‘n kabeljou van 12.25kg


“Pearly Beach Hengel- en Ontspanningsklub het 2014 met ‘n ongelooflike hengeldag afgeskop,” vertel Isolde Smith. Sy sê daar was 61 inskrywings en 13 hengelaars het vis ingeweeg. Wikkie Van Dyk het die hengelkompetisie met ‘n toaal van 28.85kg vis gewen. Sy wenvis vir die dag was ‘n allemintige kabeljou van 12.25kg, wat ook die wenvis vir die dag was. 25 kabeljoue, 2 rooi romanne (die eerstes wat by ‘n kompetisie ingeweeg is!) en 1 steenbras is gevang, met ‘n totale gewig van 115.75kg. “Dankie aan al die hengelaars vir julle ondersteuning van hengel, asook ‘n groot dankie aan die klub,” sê Isolde. “Baie dankie ook aan al ons borge wat die wenners so welverdiend beloon het.”

Navrae rakende Pearly Beach Hengel- en Ontspanningsklub (rots- en strandhengel) kan aan Isolde Smith by 084-320-8613 gerig word, of stuur ‘n epos aan haar by drewsolde@omail.co.za.

Hardus Botha

Mooi kabeljou vir Wikkie

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles