112 Gr1 Skooluniforms

112 Gr1 Skooluniforms

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Links is past Frikkie Zeelie besig om die prosedures aan helpers te verduidelik

SHARE (Sopkombuis) het op Maandag, 13 Januarie weer eens vir groot opwinding en dankbaarheid gesorg. Nie minder nie as 112 volledige skooluniforms teen ‘n enorme koste van R35,900 is gratis aan leerders wat vir die eerste keer skool toe gaan, oorhandig.

Die bedrywige toneel van ouers en voornemende leerders voor Gansbaai Pep Stores is jaarliks ‘n gesig om te aanskou. Van vroeg af is daar ‘n samedromming en past Frikkie Zeelie en sy helpers moet bontstaan om sake vlot te laat verloop. “Ons het 6 jaar gelede met hierdie inisiatief begin en met al die ondersteuning wat ons ontvang, kan ons jaarliks meer en meer skooluniforms aan leerders wat dit nodig het, verskaf,” sê past Zeelie.

“Ons wil almal hartlik bedank vir die vele donasies en wonderlike ondersteuning van hierdie noodsaaklike projek, asook alle persone wat ons met die aanpas en uitsortering van goedere vir die kinders gehelp het.

Sonder elkeen van u se hulp kan hierdie jaarlikse projek nie so suksesvol verloop nie.”
Buite die winkel is dit die ene bekommerde gesiggies met vraagtekens op die voorkoppe oor wat hulle gaan kry en óf hulle dit gaan kry.

Met die uitstapslag vertel die glimlaggende en dankbare gesiggies ‘n heel ander verhaal.        
                                    
Hardus Botha


Angstige ouers en voornemende leerders wat wag om binne gelaat te word

112 Gr1 Skooluniforms

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles