Gholfuitslae

Gholfuitslae

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Daan Victor (vise-kaptein), Solly Wessels, Rene Myburgh (borg), George Hunt, Kosie Myburgh (borg) en Rob Jerrard

Die gholflede van Gansbaai Gholfklub voel saam met Eric Haxton wat sy vader verlede week verloor het. Ons goeie wense vergesel jou en jou familie.

Woensdag 15 Januarie

Die kompetisie is op ‘n windlose dag gespeel maar of dít die rede was vir die buitensporige hoë tellings of net die goeie toestand van die setperke sal ons maar net moet raai.

Die Sloegters is  deur Frikkie van Eeden(47) gewen. Hoe’s daai? Tweede was Tony Sauter (44) gevolg deur Paul Dippenaar en Daan Victor (albei 43 punte). AL Matthee, DawieViljoen en Sextus Neethling het nog almal bo 40 punte gehad. Geluk aan Tony Putzi met sy bruto van 75 en Daniël van der merwe met sy uitstekende 71 bruto. Sextus behaal ‘n arend op no. 16. Naaste aan die penne was Paul Dippenaar (2&11) Sextus Neethling (8&17) en Rob Jerrard (15).

Vrydag 17 Januarie

Die hoenderkompetisie is deur Andre Gouws met 19 punte gewen. Hy het ook naaste aan die pen gewen. Tweede was George Hunt (19) en derde Jannie Brandt met 18 punte.

Saterdag 18 Januarie

Weer eens baie dankie aan Kosie en Rene Myburgh wat die Bakgatbrandewynparadysfontein Kompetisie aange-bied en geborg het.

Hierdie dag word al jare  deur die twee geborg. Kosie is nog ‘n vol lid hier by ons en Rene ‘n buitelid. Dit was ‘n baie suksesvolle dag met weer eens baie goeie resultate.

Die uitslae as volg: Solly Wessels 43 (bruto 80) en naaste aan pen (2 & 11), George Hunt 42  (bruto 80), Rob Jerrard 41,  Tony Putzi 40. Jan Le Roux en DawieViljoen het gevolg met 39 punte elk.

Gholfuitslae

Jannie Brandt

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles