Die 2014 Nasionale Polisiedag is op Maandag te Zwelihle sportgronde in Hermanus gehou. Al sewe polisiestasies in die Hermanus cluster het aan die verrigtinge deelgeneem. Die dag was baie opwindend en elke stasie het 'n tema gehad. Gansbaai SAPD was hippies en het ook so gelyk. Die dag is afgesluit met boeresport en elke stasie het vir sy eie personeel kos gemaak.
A/O Doekies Hayes, Sers Leon Crafford, A/O Fanie Killian en A/O Wynand le Roux