Laaste Geleentheid om te Registreer

Laaste Geleentheid om te Registreer

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Talle kiesers wat die afgelope maande tuis deur die DA besoek is, het nog nie gaan registreer om aan die komende verkiesing deel teneem nie. Dit sluit ook jongmense in wat vir die eerste maal mag stem.

Die komende verkiesing is ‘n waterskeidingsverkiesing wat die DA in die Weskaap moet wen om goeie regering te verseker. Ons het elke verantwoordelike kieser se stem nodig. Ons moedig ook ons kiesers wat aan ons land se toekoms wil help bou, om u buurman,  vriend of familielid aan te moedig om te registreer en om te gaan stem.

Die verkiesing gaan waarskynlik die laaste week van April of die eerste helfte van Mei plaasvind.

Op 8 en 9 Februarie tussen 08h00 en 17h00 kry kiesers die laaste geleentheid om vir die verkiesing te registreer.

Alle kiesers wat nie voorheen in hulle onderskeie wyke geregistreer was nie, kan nou herregistreer. Dit geld oa. Vir kiesers wat nie voorheen gestem het nie of wat elders gewoon het. Die maklikste manier om vas te stel of u reg geregistreer is, is deur slegs u ID nommer na 32810 te sms. U sal binne enkele minute ‘n sms ontvang wat aandui waar u geregistreer is.

Kiesers wat in de Kelders, Perlemoenbaai, Gansbaaidorp en Birkenhead woon, registreer by die Pretoriussaal waar hulle ook tydens die verkiesing sal stem.

Kiesers van Blompark registreer by die gemeenskapsaal te Blompark waar hulle ook later sal stem.

Kiesers van Franskraal, Franskraalkaravaanpark  en Kleinbaai registreer by die Golfklub in Kleinbaai waar hulle ook later sal stem.

Masakhane se kiesers registreer by die Gemeenskapsaal te Masakhane waar hulle ook later sal stem.

Vir enige navrae of indien u hulp wil aanbied by die registrasie of verkiesing, kan u die volgende DA persone skakel:

                Pieter Scholtz                        082 928 8869

                Riana de Coningh                 083 597 2781

                Ans Scholtz                           082 300 4800

Laaste Geleentheid om te Registreer

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles