Nog n veer in Academia se hoed

Nog n veer in Academia se hoed

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Michelle le Roux, hoofmeisie van 2012 (foto bo saam met Tommy Wilson (links), skoolhoof van Gansbaai Academia), het in 2013 die Nasioale toekenning gekry as die beste Ground – Breaker vir Lovelife.

Die National Youth Development Agency en Lovelife is baie trots om aan te kondig dat as ‘n deel van ‘n vennootskap met Agence du Service Civique – ‘n Franse organisasie verantwoordelik vir vrywillige gemeenskapsdiens. 10 Lovelife Groundbreakers van die Wes-Kaap is gekies om deel te neem aan ‘n ses maande uitruil program tussen Frankryk en Suid-Afrika. Die NYDA befonds die inisiatief en alle reiskostes word deur hulle betaal. Die doel van die program is om vaardighede te ontwikkel en ‘n kultuur van diens aan die Suid-Afrikaanse jeug. Met die ondersteuning van die Ambassade van Frankryk en die Alliance Francaise, ‘n NGO, het hulle die doel om die Franse taal en kultuur te bevorder. Die NYDA het alreeds begin om Franse lesse aan die Groundbreakers an te bied. Die program is gemik op die jeug wat alreeds in die gemeenskap werksaam is.   

Lovelife Groundbreakers werk ‘n volle jaar as ‘n leier in die land se grootste MIV/VIGS voorkomings inisiatief vir jong mense in 880 verskillende gemeenskappe oor die land. Groundbreakers is motiveerders vir die jonger geslag om MIV/VIGS onder die jeug te voorkom.

Ons by Gansbaai Academia is baie trots op Michelle wat gekies is as een van die Groubdbreakers wat gekies is om Frankryk toe  te gaan. Sy volstaan voorwaar ons leuse – “Spread your Wings”.

Liezel Mostert

Nog n veer in Academia se hoed

Liezel Mostert

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles