Gatslag

Gatslag

Gansbaai Courant

"Laat kom eerder die polisie, net nie my pa nie," het die benoude bestuurder gesê nadat hy die bakkie laat Saterdagmiddag perfek in die vierkantige gat op die Baardskeerdersbospad, wat tans onder konstruksie is, "geparkeer" het. Omstanders staan in verwondering kort na die voorval.

Gatslag

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More