Gansbaai Gholfuitslae

Woensdag 5 Februarie 

Die Sloegters kompetisie trek baie spelers. Dit is verblydend om te sien hoeveel spelers

Woensdae opdaag om die baan en die wind te kom trotseer.

Baie geluk aan die volgende spelers:

D Victor (39), T Sauter (38), J Kruger (37), J Thompson (36) en G Hunt (35). Spogtwees is deur J Nell en Daan Victor aangeteken.

Vrydag 7 Februarie

Hier het Daan Victor weer met die louere weggeloop. Baie geluk met jou 20 punte. Tweede, derde en vierde was George Hunt, Solly Wessels en J Nell - almal met 18 punte onderskeidelik. Naaste aan die pen was Leon Hattingh.

Saterdag 8 Februarie

Pragtige tellings weer eens.

1. S Wessels (43)

2. Rupert Fourie (43)

3.  J Nell (40)

4. Ricky Potter (38) en John Potter (37). Well done to our overseas players for  not only supporting us but also beating  us on our own golf course. Tot volgende keer.

Jannie Brandt