Academia Interhuis Atletiek

Bo: Mnr Wilson, Shaun, Samantha, Dealin, Dianke en Themba.

Verlede Donderdag en Vrydag het die veld en baan items onderskeidelik plaasgevind.

Die Swart span het weer as die oorwinnaars uitgestap. Die prys vir die mees veelsydigste meisies atleet het aan Dianke Mostert gegaan en die mees veelsydigste seuns atleet aan Themba Mangali.

Die Victrix Ledorum het aan Samantha Booysen gegaan en die Victor ledorum word gedeel deur Dealin Dreyer en Shaun Memanie.