NGK PB Vroue Diens se Valentine's Oggend

NGK PB Vroue Diens se Valentine's Oggend

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Nuwe bestuur: Voor vlnr: Nita Moolman, Kleintjie van Eeden en Estelle Visser. Agter vlnr: Heidi Jordaan (koster), Ena de Beer en Sandra van Wyk (voorsitter)

Februariemaand staan bekend as die maand van Liefde. Die jaar 2013 was soos nou die dag wat ons 'n Valentines oggend gehad het.  Hier staan ons nou in die nuwe jaar 2014.  Wat 'n baie mooi oggend het die Here vir ons geskenk op die 14 Februarie 2014 om as vroue van Pearly Beach NG Kerk bymekaar te kom en die Here ook te dien.

Wit Kersies wat in rooi mandjies brand wat ons 'n Liefde  liggie vir Hom op steek en die Hartjie voetspore wat ons na Hom toe kan stap met Liefde.

Sandra van Wyk het vir ons geopen met skriflesing en gebed.  Die voorlesing was uit 1 Korintiers 13 wat so toepaslik was vir die oggend se geleentheid. Die Liefde verheug hom oor die waarheid en bedek alles en glo alles, hoop alles en verdra alles.  Nita het vir ons 'n gebed van Liefde voorgelees.  So het ons die oggend gesellig afgesluit met tee en verversings.  

Maar dit was ook vir ons 'n hartseer oggend om Tannie Moria wat nog so mooi gepraat het en almal bedank het vir die liefde wat ons vir haar gee.  Toe moet ons met haar jaag hospitaal toe waar sy is later in Hermanus kliniek opgeneem is. Baie dankie aan die dames wat so vinnige opgetree het. Ons hoop en vertrou dit gaan nou beter met haar.

Marietjie Gerber

Tannie Moria aan die linkerkant saam met Tannie Roelien

NGK PB Vroue Diens se Valentine's Oggend

Marietjie Gerber

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles