Goeie vangstes vir Birkenheaders

Goeie vangstes vir Birkenheaders

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die twee uitblinkers in Februarie se Birkenhead Boothengel-kompetisie, met vlnr Johan Burmeister en Gawie Krugel

Ondanks ‘n ongemaklike wind en net drie bote wat ingeskryf het, het die boothengelkompetisie van die Birkenhead Boothengelklub op 15 Februarie 2014 redelik suksesvol verloop. Al drie bote, met ‘n totale bemanning van 11, het ingeweeg. Nege verskillende spesies is ingeweeg en die totale aantal vis wat ingeweeg is, was 104 met 'n totale massa van 51.85kg, wat ‘n gemiddeld van 4.71kg per hengelaar beteken.

Volledige uitslae is soos volg: Swaarste vis, Gawie Krugel en Johan Burmeister (Hottentot - 1.15kg); 2de Swaarste vis, Gawie Krugel en Johan Burmeister (Hottentot - 1kg); Swaarste sak, Johan Burmeister (10.68 punte); 2de Swaarste sak, Gawie Krugel (9.75 punte); Swaarste bootgemiddeld, Nu Nu van Johan Burmeister en Gawie Krugel (10.94 punte); 2de Swaarste bootgemiddeld, Relêks 2 van Jean Downing (5.53 punte). Die 1ste 3 voorlopers in die onderskeie kategorieë is: Bootkampioene - Nu-Nu van Johan Burmeister en Gawie Krugel (12.74kg / 17.83 punte); Relêks 2 van Jean Downing (9.57kg / 11.99 punte); Bella Me van Bev Swart (8.87kg / 9.64 punte). Mans Visvangkampioene - Bev Swart (12.98 punte); Henri Punt (6.99 punte); Steve Muller (6.50 punte); Dames Visvangkampioen - Dixie Walsh (5.45 punte). Hierdie kompetisie is deur Gawie Krugel van GG Krugel Konstruksie en Projekbestuur geborg.

Kennis moet geneem word dat boothengelkompetisies nie meer noodwendig op die 1ste Saterdag van elke maand plaasvind nie.

Die volgende boothengelkompetisie is vir 8 Maart 2014 geskeduleer. Kompetisienavrae kan aan Johan Burmeister, wedstrydsekretaris, by 082-895-7647 gerig word en Klubnavrae aan Philip Fourie, voorsitter, by 082-747-3634.

Hardus Botha

Goeie vangstes vir Birkenheaders

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles