Franskraal Rolbalklub Besigheidsliga

Franskraal Rolbalklub Besigheidsliga

Gansbaai Courant

Die tweede rondte van die liga het op 11 Februarie 2014 plaasgevind.  Die geesdrif het steeds hoog geloop en daar is in goeie gees meegeding en soms ook onderling geterg.

Dit is nog baie vroeg om 'n moontlike algehele wenner te identifiseer, maar dit wil voorkom asof 'n paar spanne begin wys waartoe hulle in staat is. Desnieteenstaande kan in rolbal nooit gesê word 'n wedstryd is gewen nie.  Dit gebeur nie voordat die laaste bal gerol is nie.  Die kompetisie is dus nog wawyd oop. Die voorlopers op hierdie stadium is soos volg: Seksie 1 – Omega – 4+15

Seksie 2 – Zonart – 4+12

Seksie 3 – L&S Motors – 4+21

Seksie 4 – OK Foods – 4+21

Seksie 5 – Great White Sharks (Dames) – 4+9

Dit raak nou interessant.  Hou die balle aan die rol!

Pieter Conradie

Franskraal Rolbalklub Besigheidsliga

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Camouflage those scars

Camouflage those scars

Getting ready for summer and you have a scar that makes it difficult to wear that sleeveless top?

Kadus Professional Velvet Oil

Kadus Professional Velvet Oil

Kadus Professional Velvet Oil is a lightweight oil with nourishing argan oil. 

Visions Styl'n Chic
African Penguin Awareness Day

African Penguin Awareness Day

Celebrating African Penguin Awareness Day.

Legal Snippets

Legal Snippets

FAILING TO DISCLOSE OR PUBLISH YOUR COMPANY'S STATUS ON CORRESPONDENCE AND ELECTRONIC COMMUNICATION.

Richards Attorneys
Bio-Curcumin Now Available

Bio-Curcumin Now Available

Bio-Curcumin now available at Tranquility Wellness Spa!

Great Review

Great Review

One for Gansbaai and its PEOPLE.

Blue Goose
See All Articles