Academia vier 4de

Academia vier 4de

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Groot opgewondenheid oor Marimbas

Die 22e Februarie is die amptelike verjaarsdag van Academia en vanjaar is die skool ‘n volle vier jaar oud. Die prestasies en hoogtes wat die skool behaal het in die kort tydjie is voorwaar uitnemend. Die skool het bo verwagting gegroei en daar word tans drie nuwe klaskamers aangebou. Die skool se twee matriek klasse van 2012 en 2013 het almal verstom deur ‘n slaagsyfer in die negentigs. Vanjaar se matriekklas is die eertse graad agts wat die skool ingeneem het en die eerste volle siklus is voltooi.

Die skool se verjaardag is tradisioneel gevier met die registerklasse wat hul klaskamers se deure opgemaak het en heerlik partytjie gehou het.

Academia het ‘n groot skenking gekry van vier marimbas. Die leerders is baie opgewonde oor die nuwe na-skoolse aktiwiteit wat by ‘n alreeds wye verskeidenheid gevoeg is. Die leerders wat in Gansbaai Primêr marimbas gespeel het, het dadelik die skool vermaak met hul vernuftigheid mqet die instrumente. Die personeel is net so opgewonde en daar word werk gemaak om ook ‘n personeel orkes op die been te bring.

Liezel Mostert

Academia vier 4de

Liezel Mostert

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles