Gansbaai Gholfuitslae

Gansbaai Gholfuitslae

Gansbaai Courant

WOENSDAG 19 FEBRUARIE

Die Sloegters kompetisie is gewen deur J Nell met 43 houe. Sy voorgee  is toe ook dadelik met twee houe gesny.

2de: T Sauter 42. 3de: Sextus Neethling 41. 4de: Rob Jerrard  40. George Hunt, Solly Wessels, Daan Victor en Christo Spanellis het almal 37 punte gemaak. Jacues Nel het 'n arend op no. 16 gehad. Naaste aan die penne was S Muller (2 & 11), S Wessels (8 & 17) en J Nell (15).  

VRYDAG 21 FERUARIE

Sextus Neethling , Andre Roos en Johannes van der Walt het geseëvier met 19, 18 en 17 onderskeidelik. 

SATERDAG 22 FEBRUARIE

Hierdie week was dit weer Bobby Brandt se beurt met 'n HOLE-IN-ONE. Congratulations old boy it proves that you can still do it.

Die kompetisie was 'n uitdaging vir die spelers aangesien almal net toegelaat was om vier stokke (van hul eie keuse) in hulle sakke te dra. Royce Woods met 45 punte het bewys dat jy nie meer nodig het nie. Bobby was tweede (40), Paul Dippenaar (39) derde en Jack Doyle ook 39. Malcolm Bury het die vyfde plek met 38 beklee.

Bobby Brandt en Andre Roos, die twee kolhou-slaners

Saterdag 22 Februarie het Swellendam teen Gansbaai kom speel in die Brodie Liga.

Gansbaai het met 6 teen 2 gewen.

Geluk aan die liga-manne - doen so voort!

Jannie Brandt

Gansbaai Gholfuitslae

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Fynbos on horseback

Fynbos on horseback

At Grootbos, horse-riding is one of the many activities included in your stay...

Hoekom jy versigtig moet wees vir swart drop!

Hoekom jy versigtig moet wees vir swart drop!

Swart drop kan hartarritmie en hoë bloeddruk versorsaak.

Gansbaai Pharmacy
Do you have painful joints?

Do you have painful joints?

Arthritis is an inflammation of the joints.

Gansbaai Pharmacy
Is jy verslaaf aan jou slimfoon?

Is jy verslaaf aan jou slimfoon?

So wonderlik soos wat slimfone ook al mag wees, ’n mens kan verslaaf raak aan hierdie toestelle.

Gansbaai Pharmacy
Joke of the month

Joke of the month

A mechanic was removing a cylinder head from the motor of a Harley motorcycle when he spotted a well-known heart surgeon...

Gansbaai Pharmacy
Pasop vir kieme in die water

Pasop vir kieme in die water

Jy moet sekere voorsorgmaatreëls tref om die bakterieë en parasiete te vermy.

Gansbaai Pharmacy
See All Articles