In Memoriam Rina Rock

In Memoriam Rina Rock

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Rina is Saterdag, 15 Maart na 'n lang siekbed oorlede. Rina sal lank onthou word vir haar vrygewigheid in die gemeenskap.

In 2006 help sy die Gansbaai Duiweklub op die been, vandag nog pluk die klublede die vrugte daarvan. Rina het baie donasies aan verskillende instansies gegee en was 'n groot borg van Laerskool Gansbaai se Kreefderby.

Herberg-aan-See se mense praat nou nog van die Kersgeskenke en Kersete wat Rina vir hul gehou het. Sy het die minder bevoorregte kinders van Gansbaai en omgewing 'n wonderlike Kersboom met geskenke en eetgoed gegee. Rina het die sopkombuis in Blompark gehelp met kos en komberse in die winter aan minder bevoorregtes geskenk. Sy het onder andere vir Lynette van Wyk gehelp deur vir haar heupvervanging te betaal.

Rina sal gemis word deur haar familie en vriende. Mag sy nou in vrede rus. 

 Ons innige simpatie en medelye aan die kinders, kleinkinders en familie van mev Rina Rock. Sy was die afgelope paar jaar ‘n getroue ondersteuner van Laerskool Gansbaai en ons gaan haar teenwoordigheid beslis mis.

Skoolhoof  &  Personeel,  Laerskool Gansbaai

In Memoriam Rina Rock

5 April 1947 - 15 Maart 2014

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles