Pistoolklub geniet Braai

Pistoolklub geniet Braai

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die vrolike groep pistoolskieters met smaaklike borde kos  tydens ‘n sosiale byeenkoms in hulle klubhuis, met voorsitter Alec Kitley wat links heelagter probeer wegkruip

 “Vandag se Bring & Braai het op onderlinge sosialisering gefokus - ons wou sommer net ‘n bietjie saam kuier,” vertel Alec Kitley, voorsitter van Gansbaai Pistoolklub. Dit is vanjaar die klub se 20ste verjaardag, nadat dit op 10 Februarie 1994 gestig is. Sake verloop, ná al die jare, steeds vlot en al skietende binne klubgeledere.

Op Saterdag, 15 Maart 2014 is 12 van die klublede met smaaklike borde, gevul met braaivleis en slaaie, by die klubhuis opgespoor - vir ‘n slag sonder vuurwapens in die hande. Belangstellendes in die op-en-wakker pistoolklub van Gansbaai kan inskrywingsvorms en relevante inligting by Gansbaai Toerisme gaan afhaal. Die klub se oefentye onder die wakende oog van hulle ervare voorsitter, is elke Saterdagoggend vanaf 08:00 tot ongeveer 10:30 en kinders met windbukse is eweneens welkom.

Enige navrae kan aan ondervoorsitter Andy Hammond by 028-384-2062 gerig word, of skakel voorsitter Alec Kitley by 028-384-0335 of 083-379-2275.

Hardus Botha

Pistoolklub geniet Braai

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles