Hudson besoek Gansbaai

Bekende krieketspeler en keurder, Andrew Hudson, saam met Rooi Rose joernalis en kameraman, Justine en Gabriel Kroes, met hul onlangse besoek aan Gansbaai toe hulle die Perlemoen staproete gedoen het saam met die Perlemoen Hiking Trail se gidse, Jason Stonehewer, Johan Goosen en Dirk Bester.