Gansbaai Gholfnuus

MENSE ONTHOU KANKERDAG

SATERDAG 29 MAART

BAIE PRYSE EN ONS MOET DIE DAG ONDERSTEUN.

ONTHOU OOK DIE TWEEDE STEAKAAND - DETAILS BY DIE KLUB

Woensdag  Sloegters (19314)

1. G Hunt 43 punte

2. S Wessels 38

3. P Dippenaar 38

4. D Victor 37

5. R Woods 34

Net een spogtwee P Dippenaar (15). Naaste aan penne: Bev Swart (2 & 11) en G Hunt (8 & 17).

Vrydag Hoender  (21314)

1. S Wessels 22

2. C Bailey 22

3. H Bosman 21 (bruto 36)

4. L Hattingh 19

5. D van der Merwe en G Hunt 18 punte elk.

Saterdag Houe spel  (22314)

Die maandelikse houespel is deur Sakkie geborg en het in 'n baie sterk wind plaasgevind. Ons het ook die voorreg gehad om die Kaptein en Kapteine van Atlantic Beach en die Kapteine van Bellville gholfklub hier te verwelkom. 

1. George Hunt     71 netto

2. P Dippenaar     72 Netto

3. J Doyle             72

4. S Wessels       73

5  H Bosman        74

6. W Harris, W van Coller  en J Coetzee,  almal met 75 netto. 

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club

Tel: 028 384 1441
Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com