6kg Steenbras by Die Gruis

Pietie Visser van Franskraal het tydens die langnaweek van 21/03/2014  hierdie knewel van 'n steenbras van 6kg by Die Gruis uitgetrek.