Jaon, Johnny Mingo, Tommy Wilson, Graeme de Bruyn en Simo Mxolisi Mpungese
Vir die derde jaar het die motiveringspreker, Graeme de Bruyn, van die Alan Gray Orbis Foundation, weer by Academia kom kuier. Hy het die matriekklas behoorlik geïnspireer soos ons hom al leer ken het. Vanjaar het Simo Mxolisis Mpungose, oud Leeus speler, Johnny Mingo en Jason saamgekom. Jason het die leerders behoorlik vermaak maar deur die gelag goeie lewenslesse gegee. Die vorige twee jaar het Graeme ‘n groot impak op die matrieks se lewens gemaak en daardeur ook ‘n bydrae gelewer tot die goeie uitslae.
Liezel Mostert