Tommy Wilson en Leandri Havenga
Academia het met nog ‘n toekenning weggestap by die jaarlikse geleentheid wat in die distrik gehou word. Skole word beloon vir uitstaande prestasies op vele gebiede. Academia het die toekenning gekry vir “Gr 9 Best Progress in Numeracy and Literature.
Liezel Mostert