Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

WOENSDAG 26 MAART

Die helfte van die veld het as gevolg van die reën opgehou maar geluk aan die spelers wat deurgedruk het.

1.  S Wessels 35

2.  Jack Doyle  35

3.  Johan Kruger 28

4.  P Dippenaar. NAASTE AAN DIE PEN OP 17: S. Neethling 

VRYDAG 28 MAART

Die hoender kompetisie is deur Leon Hattingh gewen met 22 punte. Tweede was Daniel van der Merwe met 20 punte (bruto 34). Jack Doyle en Jakkie Beukes het gevolg albei met 19 punte. Daniel het gespog met twee spogtwees en ook die naaste aan die pen op 17 gewen.

SATERDAG: KANKERKOMPETISIE  29 MAART

Baie dankie aan ons area se kankerverteenwoordiger, Louis van der Vyver, wat die spelers kom toespreek het en ook die pryse namens Sanlam geborg het.

KANSA was verteenwoordig deur Maryka Malone , en sy het aan  die spelers al die moet's en moenies  verduidelik en ook genoem dat kanker toeneem en nou die grootste bydrae lewer ten opsigte van die sterfte -syfers in  ons land.

Die A-afd is gewen deur Charlie Bent (32 pte) met Jacgues Nell die naas wenner. Die B-afd is gewen deur Solly Wessels(45pte) en Daan Victor tweede.  Die C-afd  is gewen deur Dawie Rossouw (39 pte) en Jakkie Beukes tweede. Die dames is gewen deur Jannie Brandt (33 pte) en Stella Swart tweede. 

Langste dryf: J. Nell. Langste putt: G. Hunt. Naaste aan penne: S Wessels en Piet le Roux. Spogtwees: D Victor, Bev Swart en G Hunt.

MENSE ONTHOU DIE STEAKAAND 4 APRIL BESPREEK BY DIE KLUB

ONS GREENS WORD OP 7 APRIL GE-HOLLOW-TYNE EN VRA ONS SPELERS EN BESOEKERS VIR 'N BIETJIE GEDULD. ONTHOU ONS HET DIE BESTE GREENS OOIT EN DANKIE AAN SYD EN SY PERSONEEL VIR AL DIE HARDE WERK.

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441                    Fax: 028 384 1225                             E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

New: Coffee in a cone

New: Coffee in a cone

The worlds most instagrammable coffee!

Tuscany Coffee Shop
Camouflage those scars

Camouflage those scars

Getting ready for summer and you have a scar that makes it difficult to wear that sleeveless top?

Kadus Professional Velvet Oil

Kadus Professional Velvet Oil

Kadus Professional Velvet Oil is a lightweight oil with nourishing argan oil. 

Visions Styl'n Chic
African Penguin Awareness Day

African Penguin Awareness Day

Celebrating African Penguin Awareness Day.

Legal Snippets

Legal Snippets

FAILING TO DISCLOSE OR PUBLISH YOUR COMPANY'S STATUS ON CORRESPONDENCE AND ELECTRONIC COMMUNICATION.

Richards Attorneys
Bio-Curcumin Now Available

Bio-Curcumin Now Available

Bio-Curcumin now available at Tranquility Wellness Spa!

See All Articles