Leerders Blink Uit by Nasionale Skaakkampioenskappe

Leerders Blink Uit by Nasionale Skaakkampioenskappe

Laerskool Gansbaai

image left

Leerders Blink Uit by Nasionale Skaakkampioenskappe

Agt leerders van Laerskool Gansbaai, wat gekies is vir die Wes-Kaapse skaakspan het vanaf 14 tot 19 Desember aan die Mzansi Interprovinsiale Skaakkampioenskappe in Polokwane deelgeneem. 

Die 0/8-span het goud verower (Rossouw Coetzer en Lihan Lourens van Laerskool Gansbaai was in dié span). Die 0/12-meisiespan het goud verower (Anneke du Preez van Laerskool Gansbaai was in dié span). Die 0/12-seunsspan het brons verower (Hanro Coetzer en Heinrich Buhr van Laerskool Gansbaai was in dié span). Die 0/14-meisiespan het ook goud verower (Luandi van der Linde, Danielle Stevens en Alet du Preez van Laerskool Gansbaai was in dié span). Wes-Kaap was die wenners van die toernooi met 6 goud, 1 silwer en 6 brons medaljes.

Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem het. Ons is trots op julle. Danielle Stevens het 3de plek, Hanro Coetzer 9de plek, Anneke du Preez 10de plek, Luandi van der Linde 10de plek en Rossouw Coetzer 9de plek elkeen in hul onderskeie ouderdomgroepe behaal.

Leerders Blink Uit by Nasionale Skaakkampioenskappe

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles