Golf Competition Results for 18 - 21 Desember 2024

Golf Competition Results for 18 - 21 Desember 2024

Gansbaai Golf Club

Golf Competition Results for 18 - 21 Desember 2024

Woensdag, 18 Desember 2024: Hugo Groenewald wen die Enkel Stableford kompetisie met 38 punte, gevolg deur Marietjie de Villiers 38, Leon Lombaard 38, Johan Coetzee 37, Cobus Dippenaar 34, Pieter Loubser 33, Corrie Avenant 32, Andre Hage 32, Clive Bailey 29, John Wellman 28. Andre Hage teken 'n Spog Twee aan op putjie no.2.

Image 1

Vrydag, 20 Desember 2024: Callie Lourens wen die 9-putjie Enkel Stableford met 21 punte, gevolg deur JP Laubscher 19, Owen Huxham 18, Sakkie vd Merwe 17, Marietjie de Villiers 17, Pieter Loubser 16, Jacobus Bothma 16, Pietie Uys 15, H Lizmore 15, George Hunt 15.

Image 1

Saterdag, 21 Desember 2024: Leon Diedericks & Wally Wallace (met 45 punte) wen die Gansbaai Classic Gholfdag se 4BBB Stableford (Preferred Drive), gevolg deur Kobus Booysens & Jacobus Bothma 44, Daniel vd Merwe & Francois vd Merwe 44, Pieter Loubser & Corrie Avenant 44, Francois Stoman & Jonny Stone 44, Kobus van Zyl & H van Zyl 43, Aileen Laubscher & Zian Potgieter 42, Willem Germishuys & JP Laubscher 42, Mike Germishuys & Adriaan Klopper 42, Hugo Groenewald & Bertie Sassman 41. Naaste aan die pen op no.2 was Berty Sassman, en Andre Hage wen die langste dryf op no.18. Daar het 72 spelers deelgeneem en, die komitee bedank ook alle spelers vir hul ondersteuning, en 'n spesiale dank aan alle borge en helpers wat die dag so aangenaam laat verloop het: Remax - Ronell en span by die natgat op putjie no.9/18, en ook vir die borg van die ontbyt, en tannie Anna wat die ontbyt gemaak het; Mike Geldenhuys Jnr van Rietgans, en Boetie Oubol van Wafra vir die natgat op bof No.1/10, en vir Francis en Estie wat daar gehelp het; Heineken vir die natgat op no.6 en vir Helga en Gerty wat daar gehelp het; Bev & Francis Swart vir die Gansbaai Classic labels op die wynbottels; SAB vir Castle Light bier; Outsurance en Stettyn Wyne vir wyn; Battery Corp - Pieter Smal vir prysbewyse. Spesiale dank aan Ian Aspeling en Natalie met die goeie diens agter die kroeg, en Gordon Miles bedank ook vir Bev en sy span Welcome, Yotsi en Abongile vir die onderhoud van die baan wat in so 'n goeie toestand was vir die kompetisie.

Image 1

Upcoming / Komende

Saterdag, 28 Desember 2024: Kompetisie is 'n Enkel Stableford.

Saterdag, 4 Januarie 2025: NG Kerk Fondsinsameling Gholfdag. Die formaat is 'n 2Ball American Scramble Houespel.

Verjaarsdae: Charl Terblanche (29), Cecil Galloway (31).

Kersfees, 24 Desember 2024: Die komitee wens hiermee aan almal 'n baie Geseende Kersfees toe, en baie voorspoed in die Nuwe Jaar.

Golf Competition Results for 18 - 21 Desember 2024

Gansbaai Golf Club

Gansbaai Golf Club in Kleinbaai offers a beautiful 9-hole (18-tee) golf course in between indigenous fynbos and the ocean. The course has a links-style layout with stunning sea views from most fairways. The club has permanent spectators, including resident Cape Grysbokkies, Anguilla tortoises and Ki...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

New Branding at Komtessa Boutique

New Branding at Komtessa Boutique

We’re excited to introduce our fresh new branding!

Komtessa Boutique
New Mural at Astron Garage Gansbaai

New Mural at Astron Garage Gansbaai

Our Gorgeous Gansbaai Arts Project finishes our 29th mural, for our new Astron Garage. 

Support Sunshine Nation at This Special Event

Support Sunshine Nation at This Special Event

We’re so grateful to be part of something truly special!

Sunshine Nation
When You Feel Unheard in a Relationship

When You Feel Unheard in a Relationship

No matter how clearly they spoke…

Fireplace and Built-in Braai Installation Hermanus and Pearly Beach

Fireplace and Built-in Braai Installation Hermanus and Pearly Beach

Another two quality jobs done and dusted!

@UR Service
Gans-Berg Nuus / News - 27 March 2026

Gans-Berg Nuus / News - 27 March 2026

Catch up on the latest local updates, community news, and important happenings in Gansbaai and surrounding areas.

Gans-Berg Nuus / News
See All Articles