Gansbaai Gholfnuus

WOENSDAG 2 APRIL SLOEGTERSKOMPETISIE

1. L Hattingh 39

2. S Neethling 34

3. S Wessels 33

4. L Smith 33

5. D Victor, B Swart en D Viljoen  almal op 32.  NAASTE AAN PENNE:  D Victor (2 & 11),  L Smith (8 & 17) en S Muller (15). Net twee spog twees: L Smith en P Dippenaar. 

VRYDAG 4 APRIL 

HOENDERKOMPETISIE

1. L Hattingh 22

2. D van der Merwe 20

3.  J Doyle 19

4.  J  Beukes 19

Daniel van der Merwe het nie net twee spog twees gehad nie maar ook 'n bruto van 34.  Vat so!!!!!!   Daniel.

SATERDAG 5 APRIL

IND. STABLEFORD

1. Jannie Brandt  35

2. Paul Dippenaar 33

3. Solly Wessels    33

4. Royce Woods  33

5. Jan Le Roux     32

Die baan word nou ge-hollowtyne maar die kompetisies (sloegter) sal weer Donderdag 10 Febr hervat word.

Geluk aan die volgende  lede met hulle verjaarsdae:

April 1 Walter Strydom  met  sy troudag

April 2 Pat Lombaard

April 3 C Fouche

April 6  Walter Strydom

April 8  Toekie Hattingh (ook haar troudag)

April 12 MG Lourens

April 13  Johan Hanekom

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com