Nuwe Mobiele eenhede by Academia ingewy

Nuwe Mobiele eenhede by Academia ingewy

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Van die kontrakteurs, departementele afgevaardighede, beheerliggaamlede en skoolhoof, Tommy Wilson.

Gansbaai Academia het in vier jaar met rasse skrede gegroei en die skool het letterlik uit sy nate gebars. Die gevolg was dat van die personeel nie klaskamers gehad het nie. Die Departement van Onderwys het goedgunstelik drie mobiele eenhede laat oprig. Bouwerk het vinnig gevorder en die klaskamers is Maandag 14 April amptelik ingewy. Dit is ‘n groot positiewe punt dat daar so ‘n groot groei is vir die hoërskool en dat daar werklikwaar ‘n behoefte was en nog steeds is vir ‘n plaaslike hoërskool.  Elke dag wat verbygaan kan die gemeenskap sien in die welslae wat deur die skool bereik word hul drome bewaarheid word en met die samewerking van die mense van Gansbaai kan Academia ‘n skool van uitnemendheid word.

Liezel Mostert

Nuwe Mobiele eenhede by Academia ingewy

Liezel Mostert

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles