Blog

MELODRAMA: MAAK ‘N KINDERHART BLY

MELODRAMA: MAAK ‘N KINDERHART BLY

Gansbaai Melodrama Kinders Trust

MELODRAMA: MAAK ‘N KINDERHART BLY

As die ligte aangaan en ‘n saal vol vrolike gesiggies straal helder voor jou, besef jy dis waarvoor al die ure se oefening was en dit maak dit alles die moeite werd.

Die 2025-Melodramagroep oefen reeds sedert Mei aan vanjaar se opvoering, wat in November plaasvind by Panorama Trou Venue. Soos elke ander jaar, word die eerste vertoning spesiaal vir minderbevoorregte kinders in die omgewing aangebied. Hierdie jaar vra die groep weer die publiek se ondersteuning om ‘n kind te borg teen R60. Dit sluit toegang tot die vertoning in, sowel as ‘n hotdog en ‘n koeldrank.

Ons oefen tans een keer per week by die Info Center, en die verhoog is amper gereed vir die groot oomblik!

Die vertoning vind plaas op Vrydag 7 November 2025, met die Gala-aand op Saterdag 8 November 2025 by die Panorama Trou Venue.

Kontak: Juanita Hage vir meer besonderhede oor hoe om kinders vir die vertoning te borg, of om kaartjies vir die aande aan te skaf.

Hierbo is die groep afgeneem wat weekliks met geesdrif oefen.

MELODRAMA: MAAK ‘N KINDERHART BLY

Gansbaai Melodrama Kinders Trust

The Gansbaai Melodrama Kinder Trust is a non-profit organisation catering for underprivileged children in the Gansbaai area. The trust focuses on championing the rights of children in need by assisting their physical well-being, educational development and cultural enlightenment. The bulk of the mon...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Gansbaai Cleanup Success

Gansbaai Cleanup Success

Baie dankie aan elke kampioen wat deelgeneem het aan die Groot Gansbaai-skoonmaak! 

Gansbaai Tourism
Finding Safety in Your Own Body

Finding Safety in Your Own Body

Our bodies are the container within which we live.

Grootbos Florilegium Talk with Chris Lochner

Grootbos Florilegium Talk with Chris Lochner

Grootbos Florilegium is a contemporary botanical art collection which depicts over 120 species of fynbos found on Grootbos...

Grootbos Foundation
New Community Mural in Blompark

New Community Mural in Blompark

We are delighted to have our first mural in Blompark, in March 2026, a dream come true for GGAP! 

Daily Blog: 17 March 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 17 March 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

We had a fabulous day out on the water today with a variety of different marine species.

Surviving the Narcissist

Surviving the Narcissist

There comes a moment after leaving a narcissistically abusive relationship when you realise something unexpected.

See All Articles